Skip to main content

Posts

Showing posts from September, 2018

Fokus Op: Moekie Mouton - ''Lees is vir my 'n noodsaaklikheid.''

Maria Elizabeth Mouton, alombekend as ''Moekie'', is 'n boorling van Rehoboth in sentraal NamibiĆ«, en het 'n groot liefde vir lees, en later ook skryf, vanaf kindsbeen. Sy het reeds op laerskool daarna gehunker om 'n Afrikaanse skryfster te word veral nadat sy op 'n dag daarvan te hore gekom het dat haar opstelle vir ouer kinders in ander klasse voorgelees word. 'n Handjievol jare l ater, toe 'n tiener, het sy liewer verkies om tuis te bly en 'n boek te lees as om met vriende uit te gaan.  Mettertyd het Moekie voor die kansel gestaan en ook moeder geword. Vir jare daarna het sy administratiewe poste by verskeie maatskappye beklee in Windhoek en ongeveer dertien (13) jaar gelede ingeskryf om Pastorale Studies te studeer by Bybelskool. Sy gradueer sewe (7) jaar later as 'n gekwalifiseerde pastoor, en bedien daarna met haar man die Woord tot en met hul aftrede en verhuising na Swakopmund.   As 'n lewenslange leser van A