Skip to main content

Posts

Showing posts from March, 2017

Wonderlik en Uniek: Sigrid Schmidt se Versameling van Vergete Afrikaanse Verhale

Sigrid Schmidt, gebore in Berlyn, Duitsland, het sowel Engelse asook Duitse taalwetenskap en letterkunde aan die Vrye Universiteit van Berlyn en in die VSA studeer. In 2014, het Kuiseb Uitgewer 'n besondere en unieke boek gedruk, versamel, geskryf en geredigeer deur Sigrid Schmidt naamlik Die Vere van die Duiwel: Vergete Ou Afrikaanse Sprokies opgediep in Namibie . Die stories in hierdie boek het 'n unieke geskiedenis. Oor baie generasies heen is hulle getrou deur Nama en Damara-gesinne in Namibie oorvertel. As 'n internasionaal-gerekende navorser van volksverhale en die mondelinge vertelkuns, het Sigrid Schmidt uit haar eie honderde sprokies van die Nama en Damara tussen 1960 en 1997 op band opgeneem. Na indringende navorsing het sy bevind dat hierdie stories verbasend uit Europa kom maar nie uit boeke plaaslik oorgeneem is nie. Baie van die sprokie-motiewe kom ooreen met die in Franse sprokies. Waarskynlik het hulle in die agtiende eeu mondelings na die Kaap verhuis, s

New Arrival: A JOURNEY TO EXILE, Keshii Nathanael (Martial Publishing)

Winston Churchill is supposed to have said that history is written by the victors. Namibia's history is no different, and as such many stories are left untold, except this one. Keshii Nathanael's personal narrative, A Journey to Exile , is a darker story than many uplifting accounts of emancipation from colonisation. It is a story of intrigue and deception, of wholly unexpected alliances, and the brutal power of politics. This book provides an invaluable first-hand account for researchers and readers interested in the political history of southern Africa. Herewith an extract from the NAMRIGHTS website, originally posted by Confidente Online: 'In his book, Keshii narrated his troubled experience into exile (Angola, Zambia and Tanzania) where he and many others who were against alleged corrupt practices by the SWAPO leadership in exile were exposed to psychological torture, mistrust, atrocities and many years of imprisonment associated with hard labour. “E