My Eerste Diere maak deel uit van die prettige eerste woord-en-prenteboek-reeks. Die peuter word aangemoedig om te praat en sy/haar woordeskat met behulp van pragtige kleurfoto’s uit te brei. My Eerste Kleure maak deel uit van die prettige eerste woord-en-prenteboek-reeks. Die peuter leer verskillende kleure ken en met behulp van pragtige kleurfoto’s te identifiseer. My Eerste Woorde maak deel uit van die prettige eerste woord-en-prenteboek-reeks. Die peuter leer eenvoudige woorde ken en voorwerpe met behulp van pragtige kleurfoto’s te identifiseer. Die oulikste volkleur hardeband boekies vir slegs N$ 90 elk. 'n Hart Vol Sand Anzil Kulsen N$ 160 Die gramadoelas. Die gatkant van die wereld. Kepeke. Jenna het geen benul waar die Kalahari-dorpie sy naam vandaan kry nie, want die woord 'kepeke' beteken glo 'baie'. Hier is nie baie van enige iets nie, behalwe sand en klipperige grondpaaie. Hoe op aarde kon haar pa haar dwin...