Skip to main content

Posts

Showing posts from June, 2019

New Arrival @ Book Buddy: ANIMALOGY - About Wild Animals by Enid Milton

Book Buddy in Liliencron street, Eros, Windhoek, is now a stockist of Animalogy: About Wild Animals by Enid Milton.  Meet the Author Enid Milton was born in England and educated at grammar school in High Wycombe. Because her parents were poor, she was forced to leave school at the age of sixteen (16).  Enid says that, as a consequence, she did everything late in life; she became a college student at 28, obtained her B. A. degree at 48, got married at 50 and started writing stories and poetry for children after retiring at age 60.  After leaving school and finding employment, Enid worked at bookkeeping and managing accounts for twelve (12) years, before realising a longstanding ambition to enter the teaching profession. She enrolled for a teacher training course at Whitelands College in London and taught at a primary school for two (2) years, thereafter.  Next, Enid became a missionary. After a year's training at a missionary college in Birmingham, she was posted to Nami

'n Resensie van Vuilspel deur Bettina Wyngaard - Andre Izaaks

Vuilspel is 'n kontemporêre roman en beeld uit die kwessies rondom geweldsmisdaad, die gemeenskap se standpunt teenoor minderheidsgroepe soos die LGBTQ-gemeenskap, en 'n tipiese polisie-ondersoekeenheid in 'n tipiese Suid-Afrikaanse voorstad.  Die openingsparagraaf van Wyngaard se misdaadroman neem die leser reguit na die moordtoneel. 'n Wrede ontnugtering wag egter op die ondersoekbeampte, Kaptein Nicola ''Nicci'' de Wee; die slagoffer is 'n geliefde vriendin en dit raak spoedig haar taak om die moordenaars op te spoor en aan die kaak te stel. Vir Nicci, op die koop toe bruin en lesbies, is dit geen eenvoudige taak nie. Uitgelewer aan al die elemente wat polisiewerk in hedendaagse Suid-Afrika beduiwel - regstellende aksie, lae moraal in die polisiemag en apatiese gemeenskappe - moet sy boonop 'n skouer aan die geliefdes van die vermoorde Thandi bied.  Die verhoudings en verbande tussen die karakters is, myns insiens, bykans onge ë wenaard